DVD – Die Kort Swaard (Afrikaans)

DVD 4 – Die Kort Swaard


Dubbel Disc: R200.00 (excl postage)

Afrikaans

Tydens hierdie drie uur lange seminaar het Ron van Zyl deur middel van amper ‘n 100 eenvoudige prentjies die geestelike Skepping van die Mens en die verduideliking van talle Ou en Nuwe Testament stories verduidelik. Dit is ‘n baie leersame en interessante DVD. Dit is eenvoudig en enige iemand kan dit verstaan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *