Introduction Video in AFRIKAANS
Slideshow Video on the Alpha Omega Cave in English 20 minutes
The First Painting as part of the Alpha Omega Cave tour explained by Ron van Zyl in AFRIKAANS
A Video made of Ron van Zyl while he was conducting a tour through the Alpha Omega Cave in AFRIKAANS
Goeie dag Ron – ek dink nie jy sal my onthou nie – my naam is Barries en ek het jou ontmoet toe ek die petrol stasie in Origstad gehad het – ek het al aan n voertuig van julle gewerk.
Ek het vandag na die LYN en GROT gekyk en is Jesus so dankbaar vir dit wat aan jou geopenbaar was want so baie dinge het vir myself oopgegaan en gewys waar, hoekom en wat ek in my eie lewe gemis het.
Ek gaan netnou uitstap sodra dit lig genoeg is en ek gaan opnuut kruis toe want ek weet Jesus wag daar vir my – wat ek gaan hoor weet ek nog nie maar ek wil my beperkte kennis vanoggend bely en ek weet ek gaan nog baie keer opnuut kruis toe geroep word want daar is baie dinge in die hart wat moet verander.
Ek wens ek kon so dag of wat by julle spandeer – ek oorweeg dit sterk – ek sal op jou blaaie kyk vir “booking” maak om n aand of twee oor te bly. Dankie Jesus vir die lyn openbaring – Groete – Barries van Knysna
Hi Barries!
Dis great om van jou te hoor! Ons is so dankbaar dat die Heilige Gees die kennis van die lyn aan jou geopenbaar het in jou sagte hart! Prys die Here. Ons verwelkom jou graag enige tyd! Sal lekker wees om op te vang.
groete
Ron