DVD – Die Gewete (Afrikaans)

DVD 6 – Die Gewete

Single disc: R100.00 (excl postage)

Afrikaans

Ron van Zyl het ‘n groep kinders verduidelik hoe die gewete van ‘n mens lyk op die wit bord deur prentjies te teken. Op ‘n eenvoudige manier verduidelik hy dat die mens se gedagtes die Hart is en dat God ‘n rein Hart of ‘n skoon gewete kan seen.

Dis ‘n eenvoudige DVD wat enige iemand kan verstaan.

Durasie: 1 uur

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *